Kraaifontein | |
---|---|
Voorstad | |
Koördinate: 33°52′0″S 18°41′0″O / 33.86667°S 18.68333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Stad Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 30,82 km2 (11,90 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 154 615 |
• Digtheid | 5 000/km2 (10 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 7570 |
Skakelkodes | 021 |
Kraaifontein is 'n groot dorp in die provinsie Wes-Kaap van Suid-Afrika.
As gevolg van Kaapstad se noordoostelike uitbreiding is die dorp nou in die Kaapstad-metropool opgeneem en word as 'n voorstad beskou.
Kraaifontein het 2 hoërskole (Eben Dönges en Monument Park) en drie laerskole (Laerskool Aristea, Laerskool Fanie Theron en Laerskool Simonsberg).
Daar is twee spoorweë stasies naamlik Eikenfontein en Kraaifontein ook. Amptelik is daar ook 'n skietbaan vir sport beoefening.