Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Noordryn-Wesfale |
Koördinate | 51°20′N 6°34′O / 51.333°N 6.567°O |
Stigting | 1105 |
Stadstatus | 1 Oktober 1373 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 137,75 vk km |
Hoogte bo seevlak | 22,8-87 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 234 396[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 1 702/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Frank Meyer (SPD) |
Amptelike webwerf | krefeld.de |
Krefeld is 'n stadsdistrik in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die stad het 234 396 inwoners in 2011 gehad en lê teenaan die Ryn op die linkeroewer noord-wes van Düsseldorf en suid-wes van Duisburg.