colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Krimoorlog | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Deel van die Ottomaanse oorloë in Europa en die Russies-Turkse oorloë | ||||||
colspan="2" style="text-align: center; font-size: 90%; border-bottom: 1px solid #aaa; line-height: 1.25em;" | ![]() Duitse Kaart van die Krimskiereiland in 1888. | ||||||
| |||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Strydende partye | ||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | |
![]() | ||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Aanvoerders | ||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | |
![]()
| ||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Sterkte | ||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | Totaal: 1 000 000 |
Totaal: 720 000
| ||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Ongevalle en verliese | ||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | Totaal: 300 000–375 000 gesneuweldes[3] |
Totaal: 143 000 gesneuweldes: 25 000 gesneuwel 16 000 dood deur wonde omstreeks 89 000 dood deur siektes[6] |
Die Krimoorlog is deur die Verenigde Koninkryk, Frankryk, die Koninkryk Sardinië en die Ottomaanse Ryk teen die Russiese Ryk gevoer op die Krimskiereiland vanaf Oktober 1853 tot Februarie 1856.
Die Russiese tsaar Nikolaas I wou die beskermheer van die heilige plekke van Palestina word en het Moldowa en Wallachye in 1853 beset. Die Verenigde Koninkryk en Frankryk het gevrees dat Rusland 'n rol gaan speel in die Middellandse See en het Turkye gehelp. Die bondgenote het Sewastopol op die Krim aangeval en ingeneem.
Nadat Alexander II tsaar geword het, het onderhandelings begin wat tot die vrede van Parys van 1856 gelei het.
Die oorlog het bekend geword deur die rol van Florence Nightingale.