Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Kwartelkoning

Kwartelkoning
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. crex
Binomiale naam
Crex crex
Benaderde verspreiding
██  Broeigebied in die somer ██  Besoekers in die noordelike winter
Sinonieme[2]

Crex pratensis

Die Kwartelkoning (Crex crex) is 'n skaars trekvoël wat in langgrasveld en oop savanne leef. Die voël kom slegs in die oostelike gedeelte van Suider-Afrika voor en sy status word aangegee as kwesbaar. Die voël word 25 – 30 cm groot en weeg 130 - 200 gram. In Engels staan dit bekend as die Corn crake.

  1. BirdLife International (2012). "Crex crex". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
  2. Stone, Witmer (1894). "A Review of the Old World Rallinae". Proceedings of the Academy of Natural Sciences of Philadelphia. 46: 130–149.

Previous Page Next Page






صفرد Arabic مرعة الغيط ARZ Crex crex AST Adi çivdimdik AZ Тартай BA Grėižielie BAT-SMG Драч BE Драч BE-X-OLD Ливаден дърдавец Bulgarian क्रेक्स क्रेक्स BH

Responsive image

Responsive image