Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.
Lamassu
Lamassu van Dur-Sharrukin. Kalksteen, omstreeks 721-705 v.C.
Lamassu (wigskrif: 𒀭𒆗, an.kal; Sumeries: dlammař; later in Akkadies: lamassu[1][2]) is ’n Sumeriesebeskermingsgodheid.[3] Dit is in Sumeriese tye aanvanklik as ’n godin uitgebeeld en is Lama of Lamma genoem, maar van die Assiriese typerk af is dit uitgebeeld as ’n kruising tussen ’n mens, ’n voël en óf ’n bul óf ’n leeu – spesifiek met ’n menslike kop, vlerke en die lyf van ’n bul of leeu, onder die naam Lamassu.[3][4] ’n Minder algemene naam is shedu (wigskrif: 𒀭𒆘, an.kal×bad; Sumeries: dalad; Akkadies, šēdu), wat verwys na die manlike weergawe van ’n lamassu.[5]Lamassu verteenwoordig die diereriem, sterre of sterrebeelde.[6][7]
↑Kriwaczek, Paul. Babylon: Mesopotamia and the Birth of Civilization, p. 37.
↑Black, Jeremy; Green, Anthony (2003). An Illustrated dictionary, Gods, Demons and Symbols of Ancient Mesopotamia. The British Museum Press. ISBN0-7141-1705-6.
↑Hewitt, J.F. History and Chronology of the Myth-Making Age. p. 85.
↑W. King, Leonard. Enuma Elish Vol 1 & 2: The Seven Tablets of Creation; The Babylonian and Assyrian Legends Concerning the Creation of the World and of Mankind. p. 78.