Langsnawelpikkewyne (Pygoscelis) | |
---|---|
![]() | |
Witoorpikkewyn (Pygoscelis papua) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Pygoscelis Miller,JF, 1778
|
Spesies | |
Die langsnawelpikkewyne (Pygoscelis) is 'n voëlgenus in die familie van pikkewyne (Spheniscidae). Hulle is sonder uitsondering swart-wit geveer en verveer aan die einde van die broeiseisoen. Al die spesies in die genus is baie sosiaal, die strombandpikkewyne op Deceptioneiland is die grootste pikkewynkolonie met 'n geskatte vyf-miljoen broeipare.