Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Lauragais

Die Lauragais of Lauraguais (in Oksitaans Lauragués) is 'n streek in die suidweste van Frankryk, suidoos van Toulouse.

Die Lauragais strek van die buitewyke van Toulouse tot by Fanjeaux en loop deur Castelnaudary om 'n sentrale as wat deur die Akwitaanse Weg of Weg van Agrippa (later die canal du Midi en die RN113) gevorm word oor vier departemente, naamlik Ariège, Aude, Haute-Garonne en Tarn. Dit is 'n uitgestrekte vlakte tussen La Piège, die Montagne Noire en die Cabardès. Die vlakte vernou wes van die Aude tot 'n smal pas wat die waterskeiding tussen die Middellandse See en die Atlantiese Oseaan verteenwoordig. Die hoogste punt is seuil de Naurouze teen 194 m.

Panorama oor die vlakte van Lauragais in die rigting van Villasavary met die Montagne Noire in die agtergrond

Previous Page Next Page






Lauraguès Catalan Lauragais German Lauragais English Lauragais EO Lauragais Spanish Lauragais French Lauragais Italian Lauragués OC Лораге Russian 洛拉盖 Chinese

Responsive image

Responsive image