Leens | |
---|---|
Die Petruskerk van Leens, 12de eeu | |
Koördinate: 53°21′37″N 6°22′43″O / 53.36028°N 6.37861°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Groningen |
Munisipaliteit | Het Hogeland |
Bevolking | |
• Totaal | 1 790 |
Leens (Gronings: Lains) is 'n dorp in die munisipaliteit Het Hogeland en is die vroeë administratiewe setel van die voormalige munisipaliteit De Marne in die provinsie Groningen in Nederland. Tot 1990 het Leens 'n eie munisipaliteit gehad.