Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Noordryn-Wesfale |
Koördinate | 51°2′N 6°59′O / 51.033°N 6.983°O |
Gestig op | 1 April 1930 |
Stadstatus | 1 April 1930 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 78,85 vk km |
Hoogte bo seevlak | 60 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 161 195[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 2 044/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Reinhard Buchhorn (CDU) |
Amptelike webwerf | leverkusen.de |
Leverkusen is 'n stad in Noordryn-Wesfale in Duitsland wat veral bekend staan as die hoofkwartier van die chemiese maatskappy Bayer AG en die sokkerklub Bayer 04 Leverkusen. Die stad het 161 195 inwoners op 31 Desember 2011 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 78,85 km².