Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Likoma-eiland

Likoma-eiland
Die Malawimeer soos vanaf Likoma-eiland gesien
Die Malawimeer soos vanaf Likoma-eiland gesien
Geografie
Ligging Malawimeer
Koördinate 12°04′S 34°44′O / 12.067°S 34.733°O / -12.067; 34.733

Totale eilande 2
Hoofeilande Likoma, Chizumulu
Oppervlakte 18 km2

Administrasie
Vlag van Malawi Malawi
Streek Noordelike Streek

Hoofstad Likoma
Grootste stad Likoma

Demografie
Bevolking 9 000

Likoma-eiland is die grootste van twee bewoonde eilande in die Malawimeer (ook bekend as die Njassameer) in Oos-Afrika. Die ander een is die nabygeleë Chizumulu-eiland. Albei behoort aan Malawi, al lê hulle ’n paar kilometer van Mosambiek en word hulle deur Mosambiekse water omring. Saam vorm hulle die Likoma-distrik van Malawi.

Die eiland beslaan ’n gebied van 18 km2 en is in die noordooste van Malawi geleë, 7 km noordwes van Cobue in Mosambiek. Die naaste Malawiese dorp is Chintheche.


Previous Page Next Page






ليكوما ARZ Ликома Bulgarian Likoma (enez) BR Likoma Island CEB Likoma Czech Likoma (Insel) German Likoma Island English Isla Likoma Spanish جزیره لیکوما FA Likoma Finnish

Responsive image

Responsive image