Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Lincolnshire

Lincolnshire

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Lincolnshire
Hoofstad Lincoln
Oppervlakte 6 959 km²
Bevolking 1 082 300 (2017)
Bevolkingsdigtheid 155 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
Streek Lincolnshire
Administratiewe setel Lincoln
ISO 3166-2: GB-LIN
Oppervlakte 5 921 km²
Bevolking 751 200 (2017)
Bevolkingsdigtheid 126 inw./km²
Webtuiste www.lincolnshire.gov.uk
Distrikte en unitêre owerhede
  1. Lincoln
  2. Noord-Kesteven
  3. Suid-Kesteven
  4. Suid-Holland
  5. Boston
  6. Oos-Lindsey
  7. Wes-Lindsey
  8. Noord-Lincolnshire (Unitêre owerheid)
  9. Noordoos-Lincolnshire (Unitêre owerheid)

Lincolnshire (uitgespreek /ˈlɪŋkənʃər/ of /ˈlɪŋkənʃɪər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Norfolk, Cambridgeshire, Rutland, Leicestershire, Nottinghamshire, Suid-Yorkshire en Oos-Yorkshire.

Lincolnshire het 'n geskatte bevolking van sowat 1 082 300 in 2017 gehad en is dus die 18de grootste graafskap in die land.


Previous Page Next Page