Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Loggia

Loggia van die voormalige paleis van Maria van Hongarye te Hesdin.

'n Loggia is 'n oop ruimte of galery wat deur stutte of pilare gedra word. Die loggia is soms voorsien van 'n borswering of balustrade.

Die loggia kan deel van 'n gebou wees of selfs losstaande voorkom. 'n Moderne variant hiervan is 'n balkon wat binne die (skuins) dakvlak lê.

Die loggia was hoog in die mode tydens die Renaissance. In die besonder in Florence, Italië is die loggia heelwat gebruik, dikwels op hoeke van huise of op die boonste verdieping, direk onder die dak. 'n Beroemde voorbeeld is die Loggia dei Lanzi.


Previous Page Next Page






لوجي Arabic Лоджыя BE Лёджыя BE-X-OLD Лоджия Bulgarian Loggia Catalan Lodžie Czech Loggia Danish Loggia German Λότζια Greek Lóśa EML

Responsive image

Responsive image