Longueuil | |
---|---|
Stad | |
Longueuil in 2011 | |
Leuse(s): Labor et Concordia (Latyns: Werk en harmonie) | |
Ligging van Longueuil in die stedelike agglomerasie van Longueuil | |
Koördinate: 45°35′12″N 73°29′15″W / 45.58667°N 73.48750°W | |
Land | Kanada |
Provinsie | Quebec |
Region | Montérégie |
Stigting | 1657 |
Stadstatus | 1 Januarie 2002 |
Regering | |
• Burgemeester | Caroline St-Hilaire |
Oppervlak | |
• Land | 115,59 km2 (44,63 vk. myl) |
Hoogte | 8 m (26 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 231 409 |
• Digtheid | 2 002/km2 (5 185/vk. myl) |
Tydsone | UTC-05:00 (EST) |
• Somertyd | UTC-04:00 (EDT) |
Poskode | J3Y, J3Z, J4G tot J4N, J4T, J4V |
Skakelkodes | 450 |
Webwerf | longueuil.ca |
Longueuil is 'n stad in die suidweste van die Franstalige Kanadese provinsie Quebec met 231 409 inwoners (2011). Die stad met 'n oppervlakte van 115,59 vierkante kilometer lê aan die suidoewer van die Sint-Laurensrivier, teenoor Montreal, en is die derde grootste in Quebec en die elfde grootste in Kanada.