Lualabarivier | |
---|---|
Nasa-Satellietbeeld van die Lualabarivier. | |
Die stroomgebied van die Lualabarivier (in rooi). | |
Oorsprong | Musofipiek op die Katangaplato (Demokratiese Republiek die Kongo) |
Monding | Naamverandering by Kisangani, Demokratiese Republiek die Kongo, in Kongorivier |
Stroomgebied | Demokratiese Republiek die Kongo |
Lengte | 1 800 km |
Oorspronghoogte | 1 400 m |
Mondinghoogte | 386 m |
Gemiddelde afloop | 6 400 m³/s |
Die Lualabarivier is 'n rivier in die Demokratiese Republiek die Kongo. Omdat dit die meeste water aan die Kongorivier lewer, is dit die Kongo se belangrikste boloop.