Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Ludhiana

Ludhiana

ਲੁਧਿਆਣਾ
Stad
Hierdie Hanuman-tempel by Phillaur, Ludhiana, huisves die hoogste standbeeld van Hanuman in die hele Asië.
Hierdie Hanuman-tempel by Phillaur, Ludhiana, huisves die hoogste standbeeld van Hanuman in die hele Asië.
Ludhiana is in Indië
Ludhiana
Ludhiana
Ligging in Indië
Koördinate: 30°54′36″N 75°51′0″O / 30.91000°N 75.85000°O / 30.91000; 75.85000
LandVlag van Indië Indië
DeelstaatPunjab
DistrikLudhiana
Oppervlak
 • Totaal310 km2 (120 vk. myl)
Hoogte
262 m (860 ft)
Bevolking
 • Totaal1 613 878
 • Digtheid11 000/km2 (29 000/vk. myl)
TydsoneUTC+5:30 (IST)
Skakelkodes91-161-XXX XXXX
Webwerfludhiana.nic.in

Ludhiana (Punjabi: ਲੁਧਿਆਣਾ) is die grootste stad in die Indiese deelstaat Punjab met 'n bevolking van 1 613 878 in 2011. Dit is 'n belangrike nywerheidstad en vervoerknooppunt. In die omgewing van Ludhiana word landbou onder besproeiing bedryf. Die produkte daarvan word op markte binne die stad verkoop.


Previous Page Next Page