Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Luminansie

'n Kers afgebeeld met 'n luminansiekamera; die vals kleure dui luminansievlakke aan volgens die balk aan die regterkant (cd/m2)

Luminansie is 'n fotometriese maatstaf van die ligintensiteit per oppervlakte-eenheid van lig wat in 'n gegewe rigting beweeg. Dit beskryf die hoeveelheid lig wat deurgaan, uitgestraal word vanaf, of weerkaats word vanaf 'n spesifieke area, en val binne 'n gegewe ruimtehoek.

Helderheid is die term vir die subjektiewe indruk van die objektiewe luminansiemetingstandaard.

Die SI-eenheid vir luminansie is candela per vierkante meter (cd/m2), soos omskryf deur die SI-stelsel. 'n Nie-SI-term vir dieselfde eenheid is die nit.


Previous Page Next Page






استضواء Arabic Leichtdichtn BAR Яркасць BE Яркасьць BE-X-OLD Luminància Catalan Jas Czech Ялтăрав CV Leuchtdichte German Λαμπρότητα Greek Luminance English

Responsive image

Responsive image