Die magnetisasie is 'n belangrike vektorgrootheid in die beskrywing van magnetisme en Maxwell se vergelykings
Dit kan gedefinieer word as:
Dit is die digtheid van μ t o t a a l {\displaystyle \mu _{totaal}} , die netto magnetiese dipoolmomente, in 'n volume V van 'n materiaal.