Malapteruridae | |
---|---|
Malapterurus electricus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Malapteruridae Bleeker, 1858
|
Genera | |
Malapteruridae, (Elektriese babers) is 'n vis-familie van die orde Siluriformes. Hierdie visse is interessant en gevaarlik met 'n opgeblase voorkoms en kan 'n kragtige elektriese skok lewer. Die eletrogeniese orgaan is in die vis se spiere en bedek feitlik die hele liggaam. Die familie het net een genus met twee spesies waarvan een in Suider-Afrika voorkom.