Mangochi Fort Johnston | |
---|---|
Dorp | |
Die Malawimeer, oos van Mangochi. | |
Koördinate: 14°27′36″S 35°16′12″O / 14.46000°S 35.27000°O | |
Streek | Suidelike Streek, Malawi |
Distrik | Mangochi |
Hoogte | 470 m (1 540 ft) |
Bevolking 2008 | |
• Totaal | 51 429 |
Tydsone | UTC+2 (Sentraal-Afrikaanse tyd) |
• Somertyd | UTC+2 |
Klimaat | Tropiese savanne |
Mangochi is ’n dorp in die Suidelike Streek van Malawi. Dit is naby die suidpunt van die Malawimeer geleë en is voorheen Fort Johnston genoem. In 2008 het dit ’n inwonertal van 51 429 gehad.