Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Mario

Mario
Mario in Kungsbacka, Swede
Mario in Kungsbacka, Swede

Skepping
Eerste verskyning Donkey Kong (1981)
Geskep deur Shigeru Miyamoto
Uitgebeeld deur Charles Martinet (Videospeletjiereeks)
Lou Albano (The Super Mario Bros. Super Show!)
Bob Hoskins (Super Mario Bros.)
John Lenahan (The Super Mario Challenge)
Inligting
Byname Super Mario
Spesie Mens
Geslag Manlik
Beroep Loodgieter
Nasionaliteit Vlag van Italië Italië

Mario (マリオ Mario?) is 'n denkbeeldige loodgieter en protagonis van die gelyknamige videospeletjiereeks. Hy was oorspronklik bekend as Jumpman en is in 1981 geskep deur die Japannese spelontwerper Shigeru Miyamoto en later algemeen Super Mario genoem.

Mario is een van die mees bekende karakters wat deur Nintendo geskep is.

Mario dra gewoonlik 'n rooi T-hemp, 'n blou oorpak en 'n rooi hoed met die letter M.


Previous Page Next Page






ማሪኦ AM ماريو Arabic Mario (personaxe) AST Mario AZ Марыа BE Марио Bulgarian Mario BS Mario Catalan Mario CEB ماریۆ CKB

Responsive image

Responsive image