Mascarpone is ’n Italiaanse roomkaas wat gestrem word deur die byvoeging van sekere suur middels soos suurlemoensap, asyn of sitroensuur.[1][2][3] Dit word erken as ’n Prodotto agroalimentare tradizionale (tradisionele streekkosproduk).[4]
{{cite web}}