Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Masker

Dié steenmasker uit die Neolitikum van voor erdewerk dateer van 7000 v.C. en is waarskynlik die oudste masker in die wêreld wat bewaar gebly het (Musée "Bible et Terre Sainte").

'n Masker is 'n voorwerp wat gewoonlik oor die gesig gedra word, gewoonlik vir beskerming, vermomming of vermaak. Dit is sedert die oudheid gebruik vir seremoniële en praktiese doeleindes, sowel as in die uitvoerende kunste en vir vermaak. Hulle word gewoonlik oor die gesig gedra, maar kan vir effek ook elders aan die lyf geplaas word.

In kunsgeskiedenis, veral in erdewerk, is "masker" die term wat gebruik word vir 'n gesig sonder 'n lyf wat nie rond is nie (wat dit 'n "kop" sou maak).


Previous Page Next Page






Maske (Gesichtsbedeckung) ALS ጭምብል AM قناع Arabic মুখা AS Mázcara AST Maska AZ ماسک AZB Tapel BAN Maskara BCL Маска BE

Responsive image

Responsive image