Mayonnaise of Mayo[1] is 'n dik, romerige sous wat as kruiery of geurmiddel gebruik word saam met ander voedsel.