Mierleeu | |
---|---|
![]() | |
Volwasse Distoleon tetragrammicus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | Myrmeleontidae
|
Subfamilies | |
Acanthaclisinae | |
Sinonieme | |
Myrmeleonidae (lapsus) |
Die mierleeu of gewone mierleeu (Myrmeleon formicarius) is 'n insek uit die familie Myrmeleontidae. Die insek is bekend vir die tregtervormige gaatjies, tot 50 mm in deursnee en diepte, wat hulle in hul larwestadium grawe om miere mee te vang.