Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Monoftong

'n Monoftong (Grieks μονόφθογγος, "monophthongos" = enkele noot) is 'n "suiwer" vokaalklank, een waarvan die uitspraak beide aan die begin en die einde betreklik vas is en wat nie op of af gly na 'n nuwe uispraakposisie nie; vergelyk diftong.

Histories behandel sommige tale vokaalklanke wat te vore diftonge was as monoftonge. Dit is geval vir Sanskrit waarin die grammatika die klanke wat nou as /e/ en /o/ uitgespreek word, konsepsueel ai en au, en op daardie manier in die Devanagari en verwante alfabette geskryf word. Die klanke /ai/ en /au/ bestaan in Sanskrit, maar word geskryf asof hulle āi en āu was, met lang aanvanklike vokale. Soortgelyke prosesse vir die skep van nuwe monoftonge uit ou diftonge word bewaar in die tradisionele spelling van tale soos divers soos Frans en moderne Grieks.


Previous Page Next Page






Monophthong ALS Монофтонг Bulgarian Monoftongenn BR Monophthong German Monophthong English واکه ساده FA Monoftongi Finnish Monophtongue French מונופתונג HE Մենաբարբառ HY

Responsive image

Responsive image