Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Moscone-sentrum

Die Moscone-sentrum teen skemer.

Die Moscone-sentrum is die grootste konvensie-sentrum en uitstalruimte in San Francisco, Kalifornië. Dit bestaan uit drie groot sale: Twee ondergronds onder die Yerba Buena-tuine, bekend as Moscone-Noord en Moscone-Suid, en 'n drie-vlak uitstalruimte genaamd Moscone-Wes wat oor 4de straat strek.[1][2] Dit is oorspronklik in 1981 gebou deur argitekte Hellmuth, Obata & Kassabaum as 'n enkele saal, Moscone-Suid, en vernoem na San Francisco se voormalige burgemeester George Moscone, wat in November 1978 in 'n sluipmoord om die lewe gebring is.

  1. Press Geargiveer 7 Junie 2012 op Wayback Machine, Moscone Center.
  2. Floor Plans Geargiveer 7 Junie 2012 op Wayback Machine, Moscone Center.

Previous Page Next Page






Moscone Center German Moscone Center English Moscone Center Spanish Moscone Center French Moscone Center Italian モスコーニ・センター Japanese 모스콘 센터 Korean Moscone Center NB Moscone Center Portuguese

Responsive image

Responsive image