Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Mulanjemassief

Mulanje
’n Satellietbeeld van die berg Mulanje. ’n Satellietbeeld van die berg Mulanje.
Ligging Vlag van Malawi Malawi
Hoogte 3 002 meter bo seevlak
Prominensie 2 319 m
Bergtipe Inselberg
Ligging van Mulanje op 'n kaart (Malawi-reliëf)
Mulanje
Mulanje
Die ligging van Mulanje in Malawi.

Die Mulanjemassief is ’n groot inselberg in die suide van Malawi, sowat 65 km oos van Blantyre.[1] Die hange rys steil vanaf die omliggende vlaktes van Chiradzulu en die Mulanje-distrik, waar tee verbou word.

  1. Mount Mulanje Global Biosphere Reserve. Mulanje Mountain Conservation Trust.

Previous Page Next Page