Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Mus

'n Model vertoon hier 'n moderne rooi gebreide mus

'n Mus, oorspronklik van wol (al is dit nou dikwels van sintetiese vesel) is ontwerp om voorsiening te maak vir warmte op die kop in koue weer. Die gebreide mus het gewoonlik 'n eenvoudige, gepunte vorm, maar verskeie variasies kom ook voor.

Histories is die wolgebreide mus 'n baie algemene vorm van hoofbedekking vir seelui, vissermanne, jagters en andere wat hul werk elke dag in die buitelug verrig. Sedert die 18de eeu word musse steeds algemeen gebruik vir hierdie doel in Kanada, Skandinawië en ander koue streke van die wêreld. Dit word oor die hele wêreld gedra waar die klimaat 'n warm hoed benodig, dus het die gebreide mus 'n menigte van plaaslike name.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Previous Page Next Page






قبعة محبوكة Arabic Hörülmə papaq AZ বোনা টুপি Bengali/Bangla Σκούφος (ρούχο) Greek Knit cap English Lanĉapelo EO Gorro Spanish Pipo Finnish Bonnet en tricot French Mûtse FY

Responsive image

Responsive image