Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Myrtaceae

Myrtaceae
Myrtus communis blare en blomme.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Myrtaceae

Genera

Omtrent 130; sien teks.

Myrtaceae is die bloekom en koejawel-familie wat hoort tot die orde Myrtales. Die familie bevat meer as 3 000 spesies wêreldwyd en kom hoofsaaklik in die tropiese areas voor. Vyf-en-twintig van die spesies kom in Suid-Afrika voor en slegs 20 is bome.

Die familie is algemeen in Amerika (koejawelbome) en Australië (bloekombome), maar is skaars in Afrika. Baie van die spesies bevat olies wat in spesiale kliere in die jong lote, blomme en vrugte voorkom. Dié familie se plante voorsien naeltjies, wonderpeper, die olie wat gebruik word om lourierwater te produseer en terpentyngom.


Previous Page Next Page






آسية (نبات) Arabic آسيه ARZ Myrtaceae AST Mərsinkimilər AZ Myrtaceae BCL Миртови Bulgarian Myrtaceae BS Mirtàcies Catalan Myrtaceae CEB Myrtaceae CO

Responsive image

Responsive image