Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Naaimasjien

'n Moderne naaimasjien.
'n Naaimasjien in werking.
Stiksteke word gevorm; die bodraad is geel; die spoeldraad is groen.

'n Naaimasjien is 'n meganiese toestel waarmee tekstielstowwe, leer of sagte plastiek met behulp van garing aan mekaar gestik (geheg) word. Die masjiene is tydens die Industriële Revolusie ontwerp en het die klerebedryf se doeltreffendheid beduidend verbeter.


Previous Page Next Page