Naeltjie | ||
Inligting en eksterne bronne | ||
Die naeltjie is ’n uitstaande, plat of hol litteken wat oorbly nadat die naelstring geknip is. | ||
Inligting | ||
Latyn | Umbilicus | |
Ligging | Abdomen | |
Slagaar | Naelslagaar | |
Aar | Naelaar | |
Eksterne bronne | ||
MeSH | D014472 | |
FMA | 61584 |
’n Naeltjie is ’n uitstaande, plat of hol plek aan die abdomen waar die naelstring vas was.[1] Alle plasentale soogdiere, insluitende die mens, het ’n naeltjie.[2]