Nagtegaallyster | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. luscinia
|
Binomiale naam | |
Luscinia luscinia (Linnaeus, 1758)
|
Die nagtegaallyster (Luscinia luscinia) is 'n skaars tot algemene Palearkties-broeiende trekvoël in ruigtes in savanne en boomveld, dikwels langs riviere. Die voël is 16 cm groot en weeg 18 - 33 gram. In Engels staan die voël bekend as die thrush nightingale.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)