Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Naltsjik

Naltsjik

Нальчик

Налшык
Stad
Die Sosroeko-toring in Naltsjik
Die Sosroeko-toring in Naltsjik
Vlag van Naltsjik
Vlag
Wapen van Naltsjik
Wapen
Die ligging van Kabardino-Balkarië in Rusland
Die ligging van Kabardino-Balkarië in Rusland
Naltsjik is in Kabardino-Balkarië
Naltsjik
Naltsjik
Die ligging van Naltsjik in Kabardino-Balkarië
Koördinate: 43°29′N 43°37′O / 43.483°N 43.617°O / 43.483; 43.617
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedKabardino-Balkarië
Stigting1724
Regering
 • TipeStad-okroeg
 • BurgemeesterIgor Kladko
Oppervlak
 • Totaal150 km2 (60 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal239 098
TydsoneUTC+04:00
Webwerfhttp://na.adm-kbr.ru/

Naltsjik (Russies: На́льчик; Kabardies: Налшык; Karatsjai-Balkaries: Нальчик) is die hoofstad van die Republiek van Kabardino-Balkarië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is aan die voetheuwels van die Kaukasusgebergte geleë, sowat 100 km noordwes van Beslan (in die Republiek van Noord-Ossetië-Alanië). Die bevolking in 2013 was 239 098.


Previous Page Next Page






Налшык ADY نالتشيك Arabic Nálchik AST Nalçik AZ نالچیک AZB Нальчик BA Нальчык BE Налчик Bulgarian Naltchik BR Nàltxik Catalan

Responsive image

Responsive image