Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Negers

"Volke van Afrika" uit die vierde uitgawe van Meyer se Konversations-Lexikon (1885-'90)

Neger is 'n etniese aanduiding vir die oorspronklike bewoners van Afrika suid van die Sahara. Neger is afgelei van die Latynse niger, wat swart beteken, via die Spaanse en Portugees negro.

Die benaming "neger" of "negroïed" word somtyds ook gebruik vir die oorspronklike bewoners van Melanesië en Nieu-Guinea, wat ook negroïede trekke het, ofskoon hulle nie direk verwant is aan die swart Afrika-bewoners nie.

Die woord "neger" en die Engelse woord nigger word meestal as 'n beledigende woord beskou en moet liefs nie gebruik word nie.


Previous Page Next Page






نيغرو Arabic Zənci AZ Негр BE Негър Bulgarian নিগ্রো Bengali/Bangla Neger Danish Neger German Negro English Negro EO Neeger ET

Responsive image

Responsive image