Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Ngwenya

Ngwenya
Ngwenya se glasfabriek.
Ngwenya se glasfabriek.
Ngwenya is in Eswatini
Ngwenya
Ngwenya
Koördinate: 26°13′12″S 31°0′36″O / 26.22000°S 31.01000°O / -26.22000; 31.01000
LandVlag van Eswatini Eswatini
DistrikHhohho
TydsoneUTC+2 (SAST)
Die Ngwenyamyn.

Ngwenya is 'n dorp in westelike Eswatini, naby die grens met Suid-Afrika, noord-wes van Mbabane op die MR3-pad. Die Suid-Afrikaanse dorp oorkant Ngwenya is Oshoek in die Mpumalanga-provinsie.

Die dorp is bekend vir glasproduksie en glaskuns. Die Malolotja-natuurreservaat is naby die dorp geleë.

Die Ngwenyamyn word as die oudste myn ter wêreld beskou. Boesmans het 40 000 jaar gelede hier gemyn om verf vir hulle rotstekeninge te vervaardig. Hier is tot die jare 1970 kommersieel gemyn om Japan van yster vir die bou van motorvoertuie te voorsien.


Previous Page Next Page






Ngwenya (Ort) German Ngwenya English Ngwenya (Eswatini) French ヌグウェニャ Japanese Ngwenya Polish Ngwenya Portuguese Ngwenya SS Ngwenya VI 恩圭尼亞 Chinese ENgwenya, eSwazini ZU

Responsive image

Responsive image