Nieu-Ysland (Yslands: Nýja Ísland luister (hulp·inligting)) is 'n gebied in die huidige Kanadese provinsie Manitoba waar 'n beduidende groep Yslandse immigrante hulle in die 19de eeu gevestig het. Die Yslandse erfenis in die streek het tot vandag toe bewaar gebly.