Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Njassaparkiet

Njassaparkiet
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Superfamilie:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
A. lilianae
Binomiale naam
Agapornis lilianae
Shelley, 1896
Verspreiding in rooi.

Die Njassaparkiet (Agapornis lilianae) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in sy klein gebied rondom die middel Zambeziriviervallei en verkies breëblaarboomveld, veral hoë mopanieboomveld. Die voël is 13 – 14 cm lank en 30 - 40 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Lilian's Lovebird.

  1. BirdLife International (2012). "Agapornis lilianae". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Previous Page Next Page