Subklas van | physical component, manufactured good |
---|---|
Onderdeel van | koppeling |
Gebruik | change |
Verbind met | nokas |
Gekarakteriseer deur | asymmetry |
'n Nok is 'n roterende of glystuk in 'n meganiese-skakeling wat veral gebruik word in die omskakeling van roterende beweging na lineêre beweging.[1][2]