Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Nuusvoer

Ikoon wat aandui dat 'n nuusvoer beskikbaar is.

'n Nuusvoer is 'n lys van artikels wat op 'n webbladsy geskep is, en wat mense wat nuuslesersagteware gebruik in staat stel om op hoogte te bly van watter webbladsye nuwe artikels op het sonder om die webbladsy herhaaldelik te moet besoek. Moderne webprogamme skep gewoonlik outomaties 'n opgedateerde nuusvoer sodra 'n nuwe artikel geskryf is. 'n Nuusvoer word in die RSS- of Atomformaat geskep (of in albei). Hierdie XML-formate bevat die inligting wat nodig is vir nuuslesersagteware om aan te dui watter artikels is nuut, en wat die titel en inhoud van die nuwe artikel is. Die gebruiker kan gewoonlik die artikel direk in sy nuuslesersagteware lees.


Previous Page Next Page






تلقيم ويب Arabic Canal web Catalan Webový zdroj Czech Web-Feed German Web feed English Fuente web Spanish خوراک وب FA Verkkosyöte Finnish Flux web French वेब फ़ीड HI

Responsive image

Responsive image