Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Onderdaan

'n Onderdaan is 'n persoon wat die heerskappy van 'n koning of koningin aanvaar. Heelwat inwoners van Brittanje, Nederland en eSwatini asook die Statebond is onderdane.

In Nederland is tans elke burger ook onderdaan en elke onderdaan ook burger, maar in die verlede was dit nie de geval nie. Mense in Nederlands-Indië was onderdane, maar nie burgers nie. Met die einde van die koloniale tydperk het hierdie verskil verdwyn.


Previous Page Next Page






Untertan ALS Subchecto AN Súbdit Catalan Poddaný Czech Untertan German Súbdito Spanish شینمین FA 臣民 Japanese 신민 Korean Түшмэл MN

Responsive image

Responsive image