Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Ondernemer

'n Ondernemer (ook: sakeman, sakevrou of entrepreneur) is 'n persoon wat iets onderneem, en daarmee een of ander maatskaplike bydrae lewer. Die ondernemer se doel is om 'n inkomste te verdien deur 'n bepaalde kombinasie van arbeid, kapitaal en kennis in 'n besigheid in te ploeg en sodoende die besigheid te lei of in stand te hou. Die ondernemer moet die inisiatief neem en geleenthede in die mark najaag. Kirzner beskryf die ondernemer as iemand wat bewus is van die kanse en geleenthede en dit benut.


Previous Page Next Page