Ontbondeling of ontknoping is in ekonomie die verdeling van ’n maatskappy in meer maatskappye wat verskillende dienste lewer. Dit is die teenoorgestelde van een maatskappy wat talle produkte en dienste as ’n gekombineerde produk aanbied.
Laasgenoemde is algemeen in imperfek mededingende markte.[1] Dit loop die gevaar om tot ’n monopolie te lei.