Osoonuitputting bestaan uit twee verwante gebeure wat sedert die laat 1970s waargeneem is: 'n bestendige verlaging van ongeveer vier persent in die totale hoeveelheid osoon in die aarde se atmosfeer (die osoonlaag), en 'n veel groter afname in stratosferiese osoon rondom die aarde se poolgebiede in die lente.[1] Laasgenoemde verskynsel word die osoongat genoem. Bykomend tot hierdie stratosferiese gebeure is daar ook lente pooltroposferiese osoonuitputtinggebeurtenisse.
<ref>
tag; no text was provided for refs named WMO-20Q