Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Otjimbingwe

Otjimbingwe
Poeiertoring op Otjimbingwe
Poeiertoring op Otjimbingwe
Otjimbingwe is in Namibia
Otjimbingwe
Otjimbingwe
Koördinate: 22°21′27″S 16°07′43″O / 22.35750°S 16.12861°O / -22.35750; 16.12861
LandVlag van Namibië Namibië
StreekErongo
Gestig op11 Julie 1849
Bevolking
 • Totaal15 000
TydsoneUTC+2 (SAST)
Skakelkodes64

Otjimbingwe was die eerste setel van die Duitse bewind in Duits-Suidwes-Afrika (die teenswoordige Namibië), maar nadat die administrasie in 1892 met die voltooiing van die Alte Feste na Windhoek verskuif het, het dit 'n rustige en afgeleë sentrum geword. Volgens die huidige indeling val dit in die Erongostreek. Die beraamde inwonertal in 2010 was net meer as 15 000.[1]

  1. World Gazetteer

Previous Page Next Page






Otjimbingwe CEB Otjimbingwe German Otjimbingwe English Otjimbingwe Spanish Otjimbingwe Finnish Otjimbingwe French Otjimbingwe Dutch Очимбингве Russian Otjimbingwe Swahili Otjimbingwe ZU

Responsive image

Responsive image