Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Ovamboland

Ovamboland
IRiphabliki ye Ovamboland

1973 – 1989

Flag of Ovamboland
Vlag

Ligging of Ovamboland
Ligging of Ovamboland
Ligging van Ovamboland in Suidwes-Afrika
Hoofstad Eenhana
Regering Republiek
Historiese tydperk Apartheid
 - Stigting 1 Julie 1973
 - Weer ingelyf in Suidwes-Afrika 29 Julie 1989
Oppervlakte
 - 1964 52 072 km2
20 105 sq mi
Bevolking
 - 1964 skatting 239 000 
     Digtheid 4,6 /km² 
11,9 /sq mi
Geldeenheid Suid-Afrikaanse Rand

Ovamboland was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die noorde van Suidwes-Afrika. Dit het 'n oppervlak van sowat 52 072 vierkante kilometer beslaan. Die hoofstad was Eenhana. Die tuisland is geskep om die Ovambosprekende mense te huisves en in 1964 het dit meer as 239 000 inwoners gehad.

Kaart van Ovamboland

Volgens die voorbereiding van die Namibiese onafhanklikheid van Suid-Afrika, is die tuisland heringelyf by Namibië, en wel as deel van Ohangwena.


Previous Page Next Page






Ovamboland AST Овамболенд Bulgarian Ovamboland Catalan Ovamboland Danish Ovamboland German Ovamboland English Ovambolando EO Ovambolandia Spanish Ambomaa Finnish Ovamboland French

Responsive image

Responsive image