| |||
Provinsie | Wes-Kaap | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC3 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Theewaterskloof, Swellendam, Overstrand, Kaap Agulhas | ||
Hoofstad | Bredasdorp | ||
Burgemeester | Andries Franken (DA) | ||
Grootste tale | Afrikaans, Xhosa, Engels | ||
Oppervlakte | 12 241 km² | ||
Bevolking | 258 176 (2011) |
Die Overberg-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Wes-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Bredasdorp. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC3.