Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Paderborn

Paderborn

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Noordryn-Wesfale
 Koördinate 51°43′N 8°45′O / 51.717°N 8.750°O / 51.717; 8.750
 Stigting 777
 Stadstatus 924
 Oppervlakte:  
 - Totaal 179,5 vk km
 Hoogte bo seevlak 110 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 147 688[1]
 - Bevolkingsdigtheid 823/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Michael Dreier (CDU)
 Amptelike Webwerf paderborn.de

Paderborn (Nederduits: Patterbuorn) is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 147 688 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 179,5 km². Die naam is afgelei van die rivier Pader en -born, 'n Oud-Duitse woord vir 'n bron. In 1975 het Paderborn verskeie gebiede ontvang en is sedertdien 'n stad met 'n bevolking van meer as 100 000 inwoners.

  1. "Information und Technik Nordrhein-Westfalen". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2011. Besoek op 15 Desember 2012.

Previous Page Next Page






Paderborn AN بادربورن Arabic بادربورن ARZ Paderborn AVK Paderborn AZ پادربورن AZB Paderborn BAN Падэрборн BE Падэрборн BE-X-OLD Падерборн Bulgarian

Responsive image

Responsive image