Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Paraceratherium

’n Voorstelling van ’n Paraceratherium.

Paraceratherium
Tydperk: Oligoseen 34–23 m. jaar gelede
’n Skelet van Paraceratherium transouralicum.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Paraceratherium

(Foster Cooper, 1911)
Spesies
  • P. bugtiense
  • P. transouralicum
  • P. prohorovi
  • P. orgosensis
  • P. zhajremensis
Sinonieme
  • Baluchitherium (Foster Cooper, 1913)
  • Indricotherium (Borissiak, 1916)

Paraceratherium, ook bekend as Indricotherium en Baluchitherium, is ’n uitgestorwe genus reusagtige renoster-agtige soogdiere van die familie Hyracodontidae wat in die Oligoseen endemies was aan Eurasië.[1] Dit is in 1910 die eerste keer ontdek in Balochistan in wat nou Pakistan is tydens ’n ekspedisie deur die Engelse paleontoloog sir Clive Forster Cooper.[2]

  1. "Indricotherium: Age range and collections" (in Engels). Paleobiology Database. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2008. Besoek op 16 Februarie 2013.
  2. Forster Cooper, Clive (1911). "Paraceratherium bugtiense, a new genus of Rhinocerotidae from the Bugti Hills of Baluchistan. Preliminary notice". Ann. Mag. Nat. Hist. 8 (8): 711–716.

Previous Page Next Page