Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Pelagius

Pelagius was 'n Britse (Ierse) monnik wat om en by die jaar 400 in Rome aankom. Hy leer die volgende:

  • Daar is geen erfsonde nie.
  • Adam was slegs 'n slegte voorbeeld vir die mens.
  • Die mens het 'n vrye wil en kan self vir sy saligheid kies.
  • Daar is geen uitverkiesing nie, slegs 'n voorkennis by God.
  • Die dood is nie 'n gevolg van die sonde nie.

Augustinus het Pelagius direk teengestaan.


Previous Page Next Page






بيلاجيوس Arabic بيلاجيوس ARZ Pelagi AZ Пелагий (теолог) Bulgarian Pelagije BS Pelagi (heresiarca) Catalan Pelagius Czech Pelagius CY Pelagius Danish Pelagius (Theologe) German

Responsive image

Responsive image