Perim Inheemse naam: بريم | |
---|---|
Nasa-Satellietbeeld van Perim | |
Geografie
| |
Ligging | Jemen, Indiese Oseaan |
Koördinate | 12°39′36″N 43°25′12″O / 12.66000°N 43.42000°O
|
Oppervlakte | 13 vk km
|
Administrasie | |
Jemen | |
Goewernoraat | Hadhramaut
|
Hoofstad | Mayyun |
Grootste stad | Mayyun
|
Demografie | |
Bevolking | 221
|
Bevolkingsgroepe | Arabiere |
eiland sonder varswaterbron |
Perim (Arabies: بريم, Barīm, [Barīm]; ook Mayyun genoem) is 'n eiland in Jemen op die grens tussen Afrika en Asië en is van besondere strategiese belang. Tussen 1857 en 1967 het die eiland as deel van die protektoraat Aden aan die Britse Ryk behoort.